Dos Santos, H

September 2020


Baie dankie vir uitstekende diens. Ek het jul aanbeveel aan familie en vriende

Pfeil, D

September 2020


Baie tevrede met my oë, soos ‘n nuwe wêreld wat oopgegaan het. Baie dankie dok!

De Villiers, H

August 2020


Hoogs tevrede met uitmuntende resultate (na katarak procedure)

Strauss, I

July 2020


In die algemeen baie teverede met die uitkoms van doe operasie (na inplanting van multifokale lense)

Holtzhausen, D

July 2020


Ek sien alles goed – naby en ver. (na inplanting van multifokale lense)

Petzer,G

July 2020


Baie tevrede (na katarak procedure)

Groenewald,C.

June 2020


Baie dankie vir die puik diens. Dit is ‘n groot verbetering wat aan my oë gemaak is. (na katarak procedure)

Pieterse, E

May 2020


Baie tevrede en geniet om sonder bril te wees (na inplanting van multifokale lense)

Stassen, E

April 2020


Dankie vir puik diens. Dankie dat ek nou mooi kan sien en alles nie dof is nie (na inplanting van multifokale lense)

Borchardt, E

March 2020


Ek kan wel lees as ek moet of nie ‘n bril het nie (na inplanting van EDOF “extended depth of vision” lens)

Rossouw, A

March 2020


Dankie, dit het my lewe verander. (Inplanting van multifokale lense)

Barnard, V

March 2020


Lewensveranderende prosedure. Heerlik om soggens wakker te word en onmidellimte kan sien, om nie aan die einde van die dag droë oë te hê van die dra van kontaklense nie (na inplanting van multifokale lense)

Chetty,D

January 2020


I would like to say thank you for the excellent service I received on Wednesday the 22 January 2020  at the practice.   Please forgive me for calling you ladies. I did not want to spell your names wrong.   To the lady that answered my calls, called me back when there were a cancellation and greeted me with a smile when I came to the practice. Thank you for treating me with professional kindness. Your telephone etiquette and customer service is excellent.   To the lady that took me through the preliminary tests. The way you ask the questions and conducted the tests shows that you know what you doing but you do it with kindness and grace. Thank you for being patient  with me through my nervous answers.   To the lady that sees to the payment side of things. Thank you for treating me with kindness and dignity. I know money needs to be paid for a service but you handled it with so much grace.   To Mr. Hartog. Thank you for answering the questions I had and for explaining what was wrong with my eyes. Your skills as a doctor combined with your people skills make you an excellent doctor.   All the best to all of you.

Rabie, A

November 2019


This op has been really great. (Refractive lens exchange with multifocal intra-ocular lens). For general purposes I can see, even to put on makeup.

Groenewald, T

Des 19


Baie tevrede (Multifokale lens inplanting na vorige LASIK procedure)

Du Plessis, P

November 2019


Ek sien baie goed (na multifokale lens inplanting). Voel soms ek moet my bril afhaal

Tinkler, C

November 2019


Best thing I ever did! (Implantation of multifocal lenses)

Jinker, E

November 2019


Ek kan lees. (Na inplanting van multifokale lens)

Gouws, P

October 2019


Very Happy!!! (After implantation of multifocal lens)

Du Plessis, P

October 2019


Ek sien sooo mooi. Ek is sooo happy. Beste ding wat ek nog ooit gedoen het (inplanting van Panoptix multifokale lense)

Smith, S

September 2019


Al klagte is dat ek nou te goed sien! (na bilaterale katarak prosedure)

Van der Merwe, J

August 2019


Wonderlik (na inplanting van multifokale lens)

Van Rooyen, D

August 2019


Tevrede met operasie – sal enigeen wel verwys (na inplanting van multifokale lens)

De Witt, J

August 2019


Ek is hoogs teverede met my sig (na inplanting van multifokale lens). Baie dankie vir hierdie opsie, dit was die regte besluit. August 2019

Geleijnse, A

July 2019


Baie tevrede met (katarak) operasie en hele verloop van sake.

Barrett, G

July 2019


Sig het ongelooflik verbeter! Die voorwerpe se kleur is ook baie mooi. Baie beter vir my stokperdjies. Baie tevrede. (Na katarak procedure)

Robyn, A

May 19


Impressive service. Best choice ever (Implanting multifocal lens)

Robyn,W

May 19


(Visual result) Very good, considering how weak my eyes were (after LASIK procedure)

Kok, L

May 2019


Baie gelukkig met uitkoms na operasie (na inplanting van milultifokale lens)

Schoeman, J

May 19


Ek sien baie goed sonder bril (na inplanting van multifokale lense)

Stiglingh, E

May 19


Baie tevrede (na katarak prosedure)

Burgess, A

May 2019


I am astounded at the total improvement in my vision after the operation (multifocal lens implanted with cataract procedure) – freedom from specs and the ability to see much better than when I wore specs is what impresses me

Van der Mescht, L

April 2019


Nuwe lewe. (Na inplanting van multifokale lense met katarak prosedure)

Pretorius, P

March 2019


Baie tevrede met uitslag van die hele proses en procedure (na katarak procedure met inplanting van multifokale lens)

Barnard, D

March 2019


Groot verbetering met my sig (na katarak prosedure)

Fitzmaurice, V

March 19


A very successful operation (after implanting multifocal lenses)

Herbst, J

March 2019


Wat ‘n wonderlike verskil. Ek kan weer sien. Dank u daarvoor. My lewe is verryk. (Na katarak prosedure)

Lambert-Bestbier, B

March 19


Dankie goeie sig. Geniet dit. (Na inplanting van multifokale lens)

Schoeman, E

February 2019


Baie tevrede, sal enige iemand aanbeveel (na inplanting van Panoptix multifokale lense)

Fullard, J

Februarie 2019


Lewensverandering procedure. Baie dankie! (Na laser oog prosedure)

Pfaff, I

February 2019


Dis heerlik om te kan sien sonder ‘n bril. Dit het regtig my lewe 100% verbeter. (Na inplanting van Panoptix multifokale bril)

Fitzmaurice, F

Jan 2019


So delighted!! Vision improving daily (after implantation of Panoptix multifocal lenses).

Malander, S

January 19


Fantastic. I would definitely recommend the procedure to others (after implantation of Panoptix multifocal lens)

Barnard, GP

Nov 18


Meer as tevrede met prosedures en sal ander beslis aanbeveel (na inplanting van Panoptix multifokale lense).

Els, M

Nov 2018


Almost from soon after the procedure (multifocal Panoptix lens implanted) I was able to see at all distances.

Jackson, M

Nov 18


“EK KAN LEES SONDER BRIL” (na katarak operasie)

Vermeulen, D

Oct 18


Die “omgee” en hantering van operasie begin tot einde het my positief gehou. Dankie Dr en span. Ek is van nature bang vir hospitale en naalde. (Na inplanting van Panoptix multifokale lense)

Augustyn, A

Oct 18


Sal dit / het reeds vir enige brildraende aanbeveel. (Inplanting van Panoptix multifokale lense.)

Smith, J

Oct 18


Very glad to have had the operations. Glad that I no longer require two different set of spectacles with different prescriptions. (After implantation of multifocal Panoptix lenses).

Van Wyk, E

Oct 18


Life changer. Brille weggegooi!!! (na inplanting van Panoptix multifokale lense)

Hamerse, C

Sept 2018


Ek sien baie duidelik sonder bril (na katarak operasie).

Schreuder, E

Sept 2018


Baie dankbaar date k weer “skoon” visie het! (Na katarak procedure).

Longmore, M

Aug 2018


Beste besluit ooit, dankie!!! (Na inplanting van Panoptix multifokale lense)

Visser, M

Aug 2018


Beste besluit ooit!!! (Na inplanting van Panoptix multifokale lens.)

Van der Merwe, A

July 2018


Lewensveranderende operasie!!! (Na inplanting van multifokale Panoptix lens). Baie dankbaar vir hierdie tegnologie en mediese personeel wat hierdie proses so met sorg, deeglikheid en intens professioneel uitgevoer het. Baie dankie!!

Linford, P

June 18


I can do computer work, read paper and use cell phone without spectacles. (After Panoptix multifocal lens implant)

Van Zyl, J

June 18


Groot verbetering, baie tevrede. (Na inplanting van Panoptix multifokale lens)

Justus, L

June 18


Great om nie hoef bril te dra nie. Baie dankie! (Na inplanting van Panoptix multifokale lens)

Mento, C

May 18


My visie is uitstekend (na inplanting van multifokale lens met katarak prosedure).

Burger, E

May 18


(Panoptix multifokale lens inplanting) 100% die moeite werd. Baie dankie vir uiters professionele diens.

Burger, C

May 18


Ek is dankbaar vir hierdie wonderlike voorreg. Dankie. (Na inplanting van mutifokale Panoptix lens).

Van Niekerk, J

April 2018


Baie goeie sig. Naby 100%. Baie teverede (na Panoptix multifokale lense)

Ellis, A

April 2018


Groot positiewe verandering in my sig wat werklik my lewe makliker maak (na inplanting van Panoptix multifokale lense)

Lombaard, M

Jan 18


Groot verskil in my sig (na Panoptix multifokale lens inplanting)

Van Romburgh, A

Dec 17


Ek is baie tevrede (na my katarak prosedures).

Chatfield, R

Dec 17


To say I was worried about (cataract) eye surgery would be an understatement. Dr. Hartogs’ plan, professionalism, demeanor and attitude made the whole thing easy. I have already sent five friends and family to see him from home and overseas. A massive thank you from one health professional to another!

Walters, JA

Nov 17


Happy chappie – alles wel (na Panoptix multifokale lens inplanting).

Van Romburgh, A

Nov 17


Ek is baie tevrede (na my katarak prosedures).

Human, A

Nov 17


Kan nie glo dat ek nie ‘n bril of enige vergrootglas hoef te gebruik om mee te sien nie. Sal die (katarak) operasie vir enigiemand aanbeveel.

Esterhuyse, M

Oct 17


Baie tevrede met dr, personeel en hospitaal. Bly ek het operasie laat doen. (Multifokale Panoptix lens met katarak operasie).

Van der Merwe, C

Sep 17


As ek met beide oë kyk sien ek baie goed, naby en ver. (Na inplanting van multifokale Panoptix lens).

Gerber, M

Aug 17


Ek mis nie my bril nie en lees en sien alles baie goed (na katarak procedure).

Carstens, D

Jul 2017


Groot verbetering sedert my (katarak) operasie.

De Lange, J

Jul 2017


I went for my 1st cycle this morning with my new eyes (after cataract procedure). Absolutely fantastic being able to cycle without spectacles or contact lenses and still being able read the speedo, my heart rate, calories burnt, etc. Never ever thought I would be able to experience such freedom again. Also, no longer necessary to search for my specs to read the alarm clock in the middle of night, to shave or read a book. I thank you and your team for an extremely successful cataract/lens insertion op and thus opening a new way life for me.

Swiegers, J

Jul 2017


Baie groot verbetering in my sig (na katarak prosedure). Baie dankie vir puik en vriendelike diens by die praktyk vanaf dag een.

Lyners, S

Jul 2017


Sig baie beter (na katarak procedure). Ek is baie gelukkig met resultate.

Theron, K

Jun 17


Dit is wonderlik om na 25 jaar uit my eie oë te kan sien. Ek sien verskriklik goed en ek het niks seer of enigiets gevoel in die LASIK operasie nie! Ek stel dit voor vir enigiemand. Baie dankie dokter! Ek sien amazing!

W de Klerk

Jun 17


Wow, dit was lewens veranderend! BAIE dankie. (Multifokale lens ingeplant met katarak operasie)

S de Swardt

Jun 2017


Baie teverede met my “katarak” operasies, die diens en alles. Baie dankie.

Kitshoff, A, Mrs

May 17


My eyes are much better (after the cataract procedure). I can read when shopping.

Minnaar, J

May 17


Ek sien baie beter (na my katarak operasie). Lees sonder ‘n bril, dis heerlik.

Saal, M

Apr 17


Ek is dankbaar vir die goeie sig (na my laser procedure). Het geensins ‘n bril of leesbril meer nodig nie. Ek kan die procedure aanbeveel aan enigiemand wat dit wil laat doen. Baie danie Dr Hartog en span vir die werk wat julle doen.

Venter, S

Apr 17


Ek is dood tevrede met die katarak operasie. Ek kan lees as ek die boek bietjie verder weghou

P Clayford

Apr 17


I am very happy with the outcome of the procedure (implantation of multifocal Panoptix intra-ocular lenses).

R Visagie

Apr 17


Ek geniet my “nuwe oë” terdeë. Baie dankie! (Na inplanting van multifokale Panoptix lense)

Marais, M

Apr 17


Ek het glad nie meer ‘n bril nodig nie (na inplanting van Panoptix multifokale lens)

Baird, M

Apr 17


Dankie vir my brilonafhanklikheid (na katarak operasie).

H Walter

Mar 17


Ek is happy met die stand van my oe “na die katarak operasie”. Ek het ‘n groot verandering ervaar en kan weer goed sien. Baie dankie vir al die hulp

S Swanepoel

Mar 17


Ek sien fantasties na my katarak operasies

A Human

Mar 17


Ek is baie gelukkig met my visie. Ek kan alles sien sonder ‘n bril (na inplanting van multifokale lens)

Tolker, S

Mar 17


The cataract operation was successful and I am very happy. The operation itself was easy going. The lenses are perfect for all distances

M Walters

Jan 17


Ek het glad nie ‘n bril nodig nie vir lees of afstand sien nie “na inplanting van multifokale Panoptix intra-okulere lens met katarak operasie”.

H Crouse

Jan 17


I would recommend Dr Hartog to anyone “after my laser eye treatment”.

A Barnard

Jan 17


Uitmuntende diens van Dr Hartog en sy personeel (met my laser oog behandling)! Wat ‘n aangename ervaring.

W Dreyer

Oct 16


Na die lensinplanting kan ek baie goed sien.

E Kruger

Oct 16


“Na my katarak operasie” het ek net ‘n bril vir klein skrif nodig. Verder is ek goed.

C Weber

Oct 16


Ek is 100% tevrede met die eindresultaat “van my katarak operasie”.

R Govender

Oct 16


Ek is baie tevrede met my sig “na die katarak operasie”. Ek het glad nie ‘n bril nodig nie.

M Hendricks

Oct 16


I had LASIK surgery done with Dr Hartog and it worked perfectly. I have no need to use my glasses or contact lenses, which have improved my day to day life with the activities I do. Thank you to the staff who answered all my questions pre-surgery. The staff are professional and very friendly.

R Joseph

Sept 16


Ek is onafhanklik van my bril “na die Panoptix multifokale lensinplanting”.

L Drake

Sept 16


Ek het glad nie meer my bril nodig vir enigiets nie “na my katarak operasie”. Ek kan lees en bestuur sonder ‘n bril, waar ek voorheen total afhanklik was van die bril.

J Trollip

Sept 16


Ek is baie tevrede met die “katarak” operasie. Dis wonderlik om sonder ‘n bril oor die weg te kom.

A Barnard

Aug 16


Ek het ‘n 100% beter sig na die “katarak” prosedure en het geen behoefte vir ‘n bril nie. Baie baie dankie vir die wonderlike sig. Onkoopbaar!!

M Hugo

Jul 19


The LASIK procedure was painless and my vision improved immediately. What a pleasure.

H Lazenby

Jun 16


Ek sien sonder my bril. 100% verbetering.

G Vermaak

Jun 16


Wonderlike behandeling (met my katarak operasies). Dankie Dr Hartog vir die voorreg om sonder ‘n bril te wees.

T Greeff

May 16


Ek is baie dankbaar!!! (na my katarak operasies)

A Nel

May 16



Ek kan die koerant lees sonder ‘n bril (na die katarak operasies).

A Blackaller

May 16


Very satisfied with the excellent services and (cataract) operation. Good life changing, I am seeing much better. Will recommend the operation and procedures to friends.

M Pretorius

Mar 16


Die laser chirurgie was “defnitief die moeite en geld werd.”

M Coetzee

Mar 16


Die “katarak” operasie was baie suksesvol. Ek is baie teverede.

B Nel

Mar 16


Baie gelukkig “na katarak operasie”. Dokter Frikkie het goeie wysheid deur god.

M de Wet

Feb 16


Hoe kan ek ooit genoeg dankie se. Baie baie dankie, goeie werk. Sal altyd dokter se naam hoog bo hou.

M Berowski

Feb 16


Very happy with the results (after LASIK surgery). Would recommend to friends.

J Modinger

Feb 16


Hoogs in my skik !(na katarak operasie)

M Botes

Feb 16


Baie dankie vir die suksesvolle (katarak ) operasie, dit is ongelooflik om so goed te kan sien.

I Jooste

Jan 16


“Die katarak operasie” het my lewe verander.

C Botha

Jan 16


Ek doen alles sonder ‘n bril (na die katarak operasies)

S Mathers

Jan 16


Ek is baie tevrede met die diens en operasie. Dankie

G Bijzet

Jan 16


Na die (katarak) operasies het my sig baie verbeter.

D Dutton

Jan 16


Great result! (after LASIK surgery)

R de Haast

Dec 15


Ek kan sonder ‘n bril lees (na die katarak operasie).

C Loubser

Dec 15


Ek kan nie glo watse verskil “die katarak operasie” aan my lewe gemaak het nie.

Janice G

Nov 15


Ek is baie tevrede met die uitkoms (na LASIK). Sal dit beslis aanbeveel aan ander mense.

Marc B

Nov 15


I am very happy with the result (after laser eye surgery).

U Campher

Nov 15


Ek is baie teverede met die behandeling en die uitkoms (na katarak chirurgie). Ek kan alles doen sonder ‘n bril.

Deborah D

Oct 15


Awesome result (after LASIK), really life changing.

Mrs. F

Sep 15


Thank you Doctor Hartog and your staff for the professional and friendly service which I received from you all.

From beginning to end I felt that I did not have to worry about the treatment I was receiving. I will be forever grateful that I no longer have to look for my glasses and would certainly recommend your services to anyone.

Mrs. J Mostert

Sep 15


I would like to thank you personally and express my gratitude that I am able to see without my spectacles. I am typing this without my spectacles. Praise your wonderful work.

Mr. E Groenewald

Sep 15


Op 47-jarige ouderdom, na ‘n leeftyd van padwedlope pak ek “trail running”
aan. Nadat ek 3 stelle peperduur kontaklense verloor het op Helderberg, die Outenikwas en Jonkershoekberge en uit wedlope moes onttrek as gevolg hiervan, het ek Dr Frikkie Hartog gevra vir raad. Omdat my oë so sleg was (bril sterkte -16.5 en -17) het hy aanbeveel dat ek ‘n lens-oorplanting ondergaan, soos ‘n katarak operasie.

Op 7 & 14 Augustus kry ek toe hierdie operasies, eers op die regter- en toe op die linker oog. Na die eerste lensvervanging het dit omtrent ‘n week geneem voordat ek goed kon sien (dit was ‘n spesiale tipe lens). Na die tweede operasie kon ek feitlik dadelik sien met die geopereerde oog. Tans sien ek bykans perfek. Ek werk, lees en bestuur motor sonder enige bril.

(Voorheen kon ek dit nie waag om oor die pad te stap sonder ‘n bril nie)
Ek voel dat Dr Hartog my goeie raad gegee het en al die opsies en die meegaande risiko’s aan my verduidelik het. Ek kon dus “oop oë” die besluit neem om my oë te laat opereer. Ek kan hom heelhartig aanbeveel vir sy noukeurigheid en fantastiese diens (en ook die van sy personeel)
Op 24 September kon ek die “Otter Challenge” hardloop en eindig 3de in my ouderdomsgroep (veterane) en tiende van alle deelnemers (42 km op ongelooflike moeilike terrein – ekwivalent daaraan om Tafelberg 3 keer op en af te klim). Ek sou ten minste ‘n halfuur langer gehardloop het met my kontaklense omdat hulle tot ‘n mate opwasem en skuif en ‘n mens nie die paadjie so goed kan sien nie. As jy hulle dan nog boonop verloor, neem dit baie tyd in beslag en breek jou motivering af vir die res van die wedloop.
Die feit dat ek nie meer gesukkel het met kontaklense wat verloor nie, het die hele ondervinding vir my verander.

Vir my was hierdie operasie ‘n lewensveranderende ondervinding. Nou kan ek onbelemmerd my liefde vir trail running beoefen.

In my gewone daaglikse lewe sien ek baie beter as wat ek ooit tevore, met die kontaklense, kon sien.

REQUEST AN APPOINTMENT