Patient Testimonials | Laser Eye Surgery | Dr Frikkie Hartog

Testimonials

Sal dit / het reeds vir enige brildraende aanbeveel. (Inplanting van Panoptix multifokale lense.
Augustyn,A – Oct 18

Die “omgee” en hantering van operasie begin tot einde het my positief gehou. Dankie Dr en span. Ek is van nature bang vir hospitale en naalde. (Na inplanting van Panoptix multifokale lense)
Vermeulen,D – October 2018

Dis heerlik om te kan sien sonder ‘n bril. Dit het regtig my lewe 100% verbeter. (Na inplanting van Panoptix multifokale lens)
Pfaff,I – October 2018

Baie dankbaar date k weer “skoon” visie het! (Na katarak procedure).
Schreuder,E – September 2018

Ek sien baie duidelik sonder bril (na katarak operasie).
Hamerse,C – September 2018

Beste besluit ooit!!! (Na inplanting van Panoptix multifokale lens.)
Visser,M – August 2018

Beste besluit ooit, dankie!!! (Na inplanting van Panoptix multifokale lense)
Longmore,M – August 2018

Lewensveranderende operasie!!! (Na inplanting van multifokale Panoptix lens). Baie dankbaar vir hierdie tegnologie en mediese personeel wat hierdie proses so met sorg, deeglikheid en intens professioneel uitgevoer het. Baie dankie!!
Van der Merwe,A – July 2018

Great om nie hoef bril te dra nie. Baie dankie! (Na inplanting van Panoptix multifokale lens)
Justus,L – June 18

Groot verbetering, baie tevrede. (Na inplanting van Panoptix multifokale lens)
Van Zyl,J – June 18

I can do computer work, read paper and use cell phone without spectacles. (After Panoptix multifocal lens implant)
Linford,P – June 18

Ek is dankbaar vir hierdie wonderlike voorreg. Dankie. (Na inplanting van mutifokale Panoptix lens).
Burger,C – May 18

(Panoptix multifokale lens inplanting) 100% die moeite werd. Baie dankie vir uiters professionele diens.
Burger,E – Mei 18

My visie is uitstekend (na inplanting van multifokale lens met katarak prosedure).
Mento,C – April 2018

Groot positiewe verandering in my sig wat werklik my lewe makliker maak (na inplanting van Panoptix multifokale lense)
Ellis,A – April 2018

Baie goeie sig. Naby 100%. Baie teverede (na Panoptix multifokale lense)
Van Niekerk,J – April 2018

Groot verskil in my sig (na Panoptix multifokale lens inplanting)
Lombaard,M. – Jan 18

To say I was worried about (cataract) eye surgery would be an understatement. Dr. Hartogs’ plan, professionalism, demeanor and attitude made the whole thing easy. I have already sent five friends and family to see him from home and overseas. A massive thank you from one health professional to another!
Chatfield,R – Dec 17

Ek is baie tevrede (na my katarak prosedures).
Van Romburgh,A – Dec 17

Kan nie glo dat ek nie ‘n bril of enige vergrootglas hoef te gebruik om mee te sien nie. Sal die (katarak) operasie vir enigiemand aanbeveel.
Human,A – Nov 17

Happy chappie – alles wel (na Panoptix multifokale lens inplanting).
Walters, JA – Nov 17

Sight much improved (after cataract procedure). The technique used to achieve the result is marvelous and painless.
Jones,D – Oct 17

Baie tevrede met dr, personeel en hospitaal. Bly ek het operasie laat doen. (Multifokale Panoptix lens met katarak operasie).
Esterhuyse,M – Okt 17

As ek met beide oë kyk sien ek baie goed, naby en ver. (Na inplanting van multifokale Panoptix lens).
Van der Merwe,C – Sep 17

Ek mis nie my bril nie en lees en sien alles baie goed (na katarak procedure).
Gerber,M – Aug 17

Sig baie beter (na katarak procedure). Ek is baie gelukkig met resultate.
Lyners,S – Julie 2017

Baie groot verbetering in my sig (na katarak prosedure). Baie dankie vir puik en vriendelike diens by die praktyk vanaf dag een.
Swiegers,J – Julie 2017

I went for my 1st cycle this morning with my new eyes (after cataract procedure). Absolutely fantastic being able to cycle without spectacles or contact lenses and still being able read the speedo, my heart rate, calories burnt, etc. Never ever thought I would be able to experience such freedom again. Also, no longer necessary to search for my specs to read the alarm clock in the middle of night, to shave or read a book. I thank you and your team for an extremely successful cataract/lens insertion op and thus opening a new way life for me.
De Lange, J – July 17

Groot verbetering sedert my (katarak) operasie.
Carstens, D – Julie 2017

Baie teverede met my “katarak” operasies, die diens en alles. Baie dankie.
S de Swardt –  Junie 17

Wow, dit was lewens veranderend! BAIE dankie. (Multifokale lens ingeplant met katarak operasie)
W de Klerk – Junie 17

Dit is wonderlik om na 25 jaar uit my eie oë te kan sien. Ek sien verskriklik goed en ek het niks seer of enigiets gevoel in die LASIK operasie nie! Ek stel dit voor vir enigiemand. Baie dankie dokter! Ek sien amazing! Mei 17

Theron,K – Mei 17

Ek sien baie beter (na my katarak operasie). Lees sonder ‘n bril, dis heerlik. Minnaar,J – Mei 17

My eyes are much better (after the cataract procedure). I can read when shopping.
Kitshoff,A,Mrs – May 17

Dankie vir my brilonafhanklikheid (na katarak operasie).
Baird,M – Apr ’17

Ek het glad nie meer ‘n bril nodig nie (na inplanting van Panoptix multifokale lens)
Marais,M – Apr ’17

Ek geniet my “nuwe oë” terdeë. Baie dankie! (Na inplanting van multifokale Panoptix lense)
R Visagie – Apr ’17

I am very happy with the outcome of the procedure (implantation of multifocal Panoptix intra-ocular lenses).
P Clayford – Apr ’17

Ek is dood tevrede met die katarak operasie. Ek kan lees as ek die boek bietjie verder weghou
Venter S – Apr ’17

Ek is dankbaar vir die goeie sig (na my laser procedure). Het geensins ‘n bril of leesbril meer nodig nie. Ek kan die procedure aanbeveel aan enigiemand wat dit wil laat doen. Baie danie Dr Hartog en span vir die werk wat julle doen.
Saal,M – Apr ’17

The cataract operation was successful and I am very happy. The operation itself was easy going. The lenses are perfect for all distances
Tolker S – March ’17

Ek is baie gelukkig met my visie. Ek kan alles sien sonder ‘n bril (na inplanting van multifokale lens)
A Human – March ’17

Ek sien fantasties na my katarak operasies
S Swanepoel – March 17

Ek is happy met die stand van my oe “na die katarak operasie”. Ek het ‘n groot verandering ervaar en kan weer goed sien. Baie dankie vir al die hulp
H Walter – March 17

Uitmuntende diens van Dr Hartog en sy personeel (met my laser oog behandling)! Wat ‘n aangename ervaring.
A Barnard – January ‘17

I would recommend Dr Hartog to anyone “after my laser eye treatment”.
H Crouse – January ‘17

Ek het glad nie ‘n bril nodig nie vir lees of afstand sien nie “na inplanting van multifokale Panoptix intra-okulere lens met katarak operasie”.
M Walters – January ‘17

Uitmuntende diens van Dr Hartog en sy personeel (met my laser oog behandling)! Wat ‘n aangename ervaring.
A Barnard – January ‘17

I would recommend Dr Hartog to anyone “after my laser eye treatment”.
H Crouse – January ‘17

I had LASIK surgery done with Dr Hartog and it worked perfectly. I have no need to use my glasses or contact lenses, which have improved my day to day life with the activities I do. Thank you to the staff who answered all my questions pre-surgery. The staff are professional and very friendly.
M Hendricks – October ‘16

Ek is baie tevrede met my sig “na die katarak operasie”. Ek het glad nie ‘n bril nodig nie.
R Govender – October ‘16

Ek is 100% tevrede met die eindresultaat “van my katarak operasie”.
C Weber – October ‘16

“Na my katarak operasie” het ek net ‘n bril vir klein skrif nodig. Verder is ek goed.
E Kruger – October ‘16

Na die lensinplanting kan ek baie goed sien.
W Dreyer – October ‘16

Ek is baie tevrede met die “katarak” operasie. Dis wonderlik om sonder ‘n bril oor die weg te kom.
J. Trollip – September ‘16

Ek het glad nie meer my bril nodig vir enigiets nie “na my katarak operasie”. Ek kan lees en bestuur sonder ‘n bril, waar ek voorheen total afhanklik was van die bril.
L Drake – September ‘16

Ek is onafhanklik van my bril “na die Panoptix multifokale lensinplanting”.
R Joseph – September ‘16

Ek het ‘n 100% beter sig na die “katarak” prosedure en het geen behoefte vir ‘n bril nie. Baie baie dankie vir die wonderlike sig. Onkoopbaar!!
A Barnard – Augustus ‘16

The LASIK procedure was painless and my vision improved immediately. What a pleasure.
M Hugo – July 16

Wonderlike behandeling (met my katarak operasies). Dankie Dr Hartog vir die voorreg om sonder ‘n bril te wees.
G Vermaak – Junie ‘16

Ek sien sonder my bril. 100% verbetering.
H Lazenby – Junie ‘16

Very satisfied with the excellent services and (cataract) operation. Good life changing, I am seeing much better. Will recommend the operation and procedures to friends.
A Blackaller

Ek kan die koerant lees sonder ‘n bril (na die katarak operasies).
A Nel – Mei 16

Ek is baie dankbaar!!! (na my katarak operasies).
T Greeff – Apr 16

Baie gelukkig “na katarak operasie”. Dokter Frikkie het goeie wysheid deur god.
B Nel – Maart 16

Die “katarak” operasie was baie suksesvol. Ek is baie teverede.
M Coetzee – Maart 16

Die laser chirurgie was “defnitief die moeite en geld werd.”
M Pretorius – Maart 16

Baie dankie vir die suksesvolle (katarak ) operasie, dit is ongelooflik om so goed te kan sien.
M Botes – Feb 16

Hoogs in my skik !(na katarak operasie)
J Modinger – Feb 16

Very happy with the results (after LASIK surgery). Would recommend to friends.
M Berowski – Feb 16

Hoe kan ek ooit genoeg dankie se. Baie baie dankie, goeie werk. Sal altyd dokter se naam hoog bo hou.
M de Wet – Feb 16

Great result! (after LASIK surgery)
D Dutton – Jan 16

Na die (katarak) operasies het my sig baie verbeter.
G Bijzet – Jan 16

Ek is baie tevrede met die diens en operasie. Dankie
S Mathers – Jan 16

Ek doen alles sonder ‘n bril (na die katarak operasies)
C Botha – Januarie ‘16

“Die katarak operasie” het my lewe verander.
I Jooste – Januarie ‘16

Ek kan nie glo watse verskil “die katarak operasie” aan my lewe gemaak het nie.
C Loubser – Desember 2015

Ek kan sonder ‘n bril lees (na die katarak operasie).
R de Haast – Desember 2015

Ek is baie teverede met die behandeling en die uitkoms (na katarak chirurgie). Ek kan alles doen sonder ‘n bril.
U Campher – November 2015

I am very happy with the result (after laser eye surgery).
Marc B – November 2015

Ek is baie tevrede met die uitkoms (na LASIK). Sal dit beslis aanbeveel aan ander mense.
Janice G – November 2015

Awesome result (after LASIK), really life changing.
Deborah D – October 2015

Op 47-jarige ouderdom, na ‘n leeftyd van padwedlope pak ek “trail running”
aan. Nadat ek 3 stelle peperduur kontaklense verloor het op Helderberg, die Outenikwas en Jonkershoekberge en uit wedlope moes onttrek as gevolg hiervan, het ek Dr Frikkie Hartog gevra vir raad. Omdat my oë so sleg was (bril sterkte -16.5 en -17) het hy aanbeveel dat ek ‘n lens-oorplanting ondergaan, soos ‘n katarak operasie.
Op 7 & 14 Augustus kry ek toe hierdie operasies, eers op die regter- en toe op die linker oog. Na die eerste lensvervanging het dit omtrent ‘n week geneem voordat ek goed kon sien (dit was ‘n spesiale tipe lens). Na die tweede operasie kon ek feitlik dadelik sien met die geopereerde oog. Tans sien ek bykans perfek. Ek werk, lees en bestuur motor sonder enige bril.
(Voorheen kon ek dit nie waag om oor die pad te stap sonder ‘n bril nie)
Ek voel dat Dr Hartog my goeie raad gegee het en al die opsies en die meegaande risiko’s aan my verduidelik het. Ek kon dus “oop oë” die besluit neem om my oë te laat opereer. Ek kan hom heelhartig aanbeveel vir sy noukeurigheid en fantastiese diens (en ook die van sy personeel)
Op 24 September kon ek die “Otter Challenge” hardloop en eindig 3de in my ouderdomsgroep (veterane) en tiende van alle deelnemers (42 km op ongelooflike moeilike terrein – ekwivalent daaraan om Tafelberg 3 keer op en af te klim). Ek sou ten minste ‘n halfuur langer gehardloop het met my kontaklense omdat hulle tot ‘n mate opwasem en skuif en ‘n mens nie die paadjie so goed kan sien nie. As jy hulle dan nog boonop verloor, neem dit baie tyd in beslag en breek jou motivering af vir die res van die wedloop.
Die feit dat ek nie meer gesukkel het met kontaklense wat verloor nie, het die hele ondervinding vir my verander.
Vir my was hierdie operasie ‘n lewensveranderende ondervinding. Nou kan ek onbelemmerd my liefde vir trail running beoefen.
In my gewone daaglikse lewe sien ek baie beter as wat ek ooit tevore, met die kontaklense, kon sien.
Mr. E Groenewald

I would like to thank you personally and express my gratitude that I am able to see without my spectacles. I am typing this without my spectacles. Praise your wonderful work.
Mrs. J Mostert

Thank you Doctor Hartog and your staff for the professional and friendly service which I received from you all.

From beginning to end I felt that I did not have to worry about the treatment I was receiving. I will be forever grateful that I no longer have to look for my glasses and would certainly recommend your services to anyone.
Mrs. F